WINTER SCHOOL 2017
Winter School 2017
This year, a session focusing on study methods is included in the winter school programme. The session will be presented by a learning specialist from Accelerated Learning. You can visit www.accelerated-learning.co.za for more information about Accelerated Learning and for detail about the skills which will be taught in the session. The study method session is also R150.00 and is booked together with the other winter school sessions.
Winter Skool 2017
’n Sessie wat uitsluitlik op studiemetodes fokus is vanjaar in die winterskoolprogram ingesluit. Die sessie word aangebied deur ’n leerspesialis van Accelerated Learning. Besoek gerus www.accelerated-learning.co.za vir meer inligting oor Accelerated Learning en die vaardighede wat in die sessie onderrig gaan word. Die studiemetode-sessie kos ook R150.00 en word bespreek tesame met die ander winterskool-sessies.