Back

EXTRA LESSONS | STUDY SKILLS SESSIONS

EXTRA LESSONS AND STUDY SKILLS SESSIONS | EKSTRA-KLASSE EN STUDIE-VAARDIGHEDE SESSIES

Gr 4-12 learners  | Gr 4-12 leerders

 

2017 is a new year
and we would like every learner to succeed in their own goals. We will provide
you with additional support to improve your school performance. Grade 12
results is a result of more than just one year of hard work and dedication
therefore we start supporting learners from Grade 4 up to Grade 12.,We also assist with the early identification
of areas at risk and enhance these areas with additional attention and
exercise. Akadplus Learning Centre provides various academic support programmes register or like our Facebook page
facebook.com/akadpluslc/. The centre is based
at Fontainebleau Community Church in Rabie Street, Fontainebleau, Randburg.
2017 is ‘n nuwe jaar en ons vertrou dat elke leerder hul
eie doelwitte sal bereik. Ons bied jou addisionele steun om jou skool uitslae
te verbeter. Graad 12 uitslae is ‘n resultaat van meer as net een jaar se harde
werk en toewyding en daarom begin ons steun reeds in Graad 4 tot by Graad 12.
Ons help met die identifisering van areas wat risikos kan wees wat ons met die
nodige aandag en addisionele oefening met kontaksessies en oefening.
Akadplus Leersentrum bied verskeie
akademiese ondersteuningsprogramme registreer
of ‘like’ ons Facebook-blad facebook.com/akadpluslc/. Die sentrum is gebaseer by die
Fontainebleau Gemeenskapskerk, Rabiestraat, Fontainebleau, Randburg.
Extra classes Ekstra klasse
Learners who need,additional academic support can register for extra classes run by experienced,facilitators. Classes will be in the,following subjects in the afternoons Leerders wat addisionele akademiese ondersteuning,verlang, kan inskryf vir ekstra klasse deur ervare fasiliteerders. Klasse sal,in die volgende vakke en grade aangebied word in die middae na skool:

 

Subjects / Vakke Intermediate,Phase,Intermediêre,Fase Senior Phase,Senior Fase FET
Gr 4,– 6 Gr,7-9 Gr,10-12
Mathematics,/ Wiskunde x x x
Physical Science /,Fisiese Wetenskap x
Mathematical Literacy / Wiskundige,Geletterdheid x
Life Sciences /,Lewenswetenskappe x
Natural Science /,Natuurwetenskappe x
Natural Science and,Technology / Natuurwetenskappe en Tegnologie x

 

The fees will range from R250- R400 per hour depending
on class sizes. A quote will be or contact support@akadplus.co.za
Die klasgelde sal wissel tussen R250 tot R400 per uur, afhangende van die klasgroottes.
‘n Kwotasie sal voorsien word . Vir verdere navrae stuur ‘n epos aan support@akadplus.co.za
Study Skills Ekstra klasse
Learners who need,additional support with studying more effectively can attend individual study,skills workshops. Leerders wat addisionele ondersteuning benodig om meer,effektief testudeer, kan individuele werkswinkels oor studie-tegnieke bywoon.

Contact | Kontak : melanie@akadplus.co.za or david@akadplus.co.za